Elim, Wes-Kaap

Elim
'n Straat in Elim
'n Straat in Elim
Elim is in Wes-Kaap
Elim
Elim
 Elim se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°35′30″S 19°45′30″O / 34.59167°S 19.75833°O / -34.59167; 19.75833
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikOverberg
MunisipaliteitKaap Agulhas
Stigting1824
Oppervlak
 • Totaal28,33 km2 (10,94 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
 • Totaal1 412
 • Digtheid50/km2 (100/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense1.0%
 • Bruin mense91.6%
 • Swart mense7.4%
Taal (2011)
 • Afrikaans 94.1%
 • Engels 3.6%
 • Ander 2.3%
Poskode (strate)
7284
Poskode (posbusse)
7284

Elim in die Strandveld in die Overberg is 20 km suidwes van Bredasdorp geleë. 'n Opvallende kenmerk van die dorp is die witgekalkte rietdakhuise met hul lae werfmure, groentetuine, leislote en vybome.

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 "Hoofplek Elim". Sensus 2011.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy